Weddings without Boundaries


Price Range: R 500.00 - R 5000.00



Profile

Design your dream day in conjunction with Revd Wim Vermeulen, the Eastern Capes popular registered Civil Union and Marriage Officer.

From game farms in the Karoo, beach weddings at Cape St. Francis , up-market hotels in Port Elizabeth, small and intimate home ceremonies, unique chapels ... Wim has presided over many ceremonies in vastly different settings and venues and will chat with you about all the aspects of your wedding day and marriage to give you the unforgettable personalised event that it is meant to be.
Equally at home with personalised contemporary non-religious as well as traditional religious ceremonies, Wim is the Eastern Cape’s popular and well-respected non-denominational wedding minister. With almost 20 years’ experience he is a popular choice for Weddings, Civil Partnerships, Same-Sex Marriages, Vow Renewals, Christenings and Blessings.
Wim is the Eastern Cape’s representative and reverend for the non-denominational, non-judgmental The African Church of Truth. He understands the complexities of today’s weddings and civil unions and is registered with the Department of Home Affairs to conduct Section 2 and Section 5 Marriages and Civil Unions. He will also advise you of the legal requirements and documentation you will need.

Ontwerp julle droom dag in samewerking met Eerw Wim Vermeulen, die Oos-Kaap se gewilde burgerlike huweliks- en huweliksbevestiger.
Van wildsplase in die Karoo, strand troues op Kaap St. Francis, luukse hotelle in Port Elizabeth, klein en intieme tuis-seremonies, unieke kapelle … het Wim al vele seremonies in ‘n verskeidenheid verskillende omgewings en plekke waargeneem en sal hy met graagte met julle gesels oor alle aspekte van julle troudag en huwelik om vir julle die onvergeetlike en verpersoonlike geleentheid te bied wat dit versonderstel is om te wees.
Ewe gemaklik met albei verpersoonlike kontemporêre nie-godsdienstige asook tradisionele gelowige seremonies, is Wim die Oos-Kaap se gewilde en gerespekteerde nie-kerklike huweliksbevestiger. Met amper 20 jaar ervaring is hy die gewilde keuse vir huwelike, burgerlike- en gay huwelike, hernuwings van huweliksbeloftes, dope en seënbede.
Wim is die Oos-Kaap se verteenwoordiger en geestelike leier vir die nie-kerklike en nie-oordelende ‘The African Church of Truth’. Hy verstaan die ingewikkeldheid van vandag se huwelike en is by die Dept Binnelandsesake geregistreer om beide Sek. 2 en Sek. 5 huwelike en burgerlike huwelike te voltrek. Hy sal ook raad gee rakende die regsvereistes en dokumentasie wat benodig is.






072 321 3920 (tel)
15 Anna Street
Email: antonnel@live.co.za



Request Callback


Specials

No Specials

Reach Us

Phone Number: 072 321 3920
Physical Address: 15 Anna Street
Email: antonnel@live.co.za
Business Hours: All hours

Find Us


Supplier Ratings

No Ratings

Leave Rating



You must be a logged in as a bride to leave a rating. Login/Register